
by Armand Cloete | 29 Apr 2019 | Nuus
Die VF Plus vind die nuwe regulasies van die Gautengse onderwysdepartement wat bepaal waar leerlinge aanstaande jaar geplaas kan word, totaal onaanvaarbaar. Kiesers kan op 8 Mei by die stembus help om vir Die nuwe regulasies vir die inskrywing van leerders vir... 
by Armand Cloete | 18 Apr 2019 | Nuus
“Die optrede van die Menseregtekommissie (MRK) teen Faith Mazibuko, Gautengse LUR vir sport en ontspanning, was niks anders nie as ʼn ligte raps oor die vingers vir haar rassistiese optrede teen twee senior bestuurders wat ʼn veel swaarder straf vereis het,”... 
by Armand Cloete | 17 Apr 2019 | Nuus
Selfs ná die tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark byna drie maande gelede waar verskeie leerlinge gedood en beseer is toe ʼn loopbrug ineengestort het, weet die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, steeds nie of enige ander skole in Gauteng... 
by Armand Cloete | 15 Apr 2019 | Nuus
Die veelparty-koalisie in Johannesburg, waarvan die VF Plus deel vorm, het die afgelope week besluit om die howe te nader nadat die ANC verskeie staatsinstansies soos die Openbare Beskermer (OB) misbruik het om ʼn Artikel 106-ondersoek te gebruik om die Johannesburgse... 
by Armand Cloete | 11 Apr 2019 | Nuus
1. Die skryf van ‘n eie grondwet vir Gauteng wat op omvangryke wyse voort sal bou op die regte vervat in die nasionale Grondwet en wat konkrete gestalte sal gee aan die vervulling van die behoeftes van die inwoners van die provinsie, insluitende minderheidsregte. 2....
Recent Comments